Ja DF!

Ja DF!

Bemarking Bulletin

Share:
Share:
Ja DF! is die amptelike podcast van die Bemarking Kommitee van 2020. Dit is 'n podcast geskep vir die leerders deur die leerders en dit is hier waar ons alles DF gaan bespreek. Ja DF! is 'n podcast waar ons gemaklik gebeurtenisse in DF gaan bespreek asook onderhoude voer en natuurlik goed bemark. Ons is baie opgewonde vir wat voorlê so sit terug en luister saam.
Ja DF! is die amptelike podcast van die Bemarking Kommitee van 2020. Dit is 'n podcast ges...Read More